
SA se Grootste Risiko Nie Inflasie Nie, Maar Stadige Uitvo
SA se grootste risiko nie inflasie nie, maar stadige uitvoering Die Reserwebank sal na verwagting die rentekoers onveranderd hou wanneer sy monetêrebeleidskomitee later die week vergader. Die konflik in die Midde-Ooste het die onsekerheid rondom die inflasietrajek laat toeneem. Thys van Zyl, uitvoerende hoof van Everest Advisory Services, meen die land se grootste ekonomiese risiko is nie inflasie nie, maar



