Thys van Zyl in die artikel, "SA ly aan Stockholm-sindroom
Dit is ‘n aanhaling van Thys van Zyl, uitvoerende hoof van Everest Advisory Services.
Van die verdere inhoud verskil ek nie noodwendig nie; die kwessies wat aandag verg, die behoefte aan uitvoerbare planne eerder as retoriek, die politieke wil wat nodig is en veral die siening dat ideologie nie meer die bepalende faktor in beleid kan wees nie, is alles standpunte wat ek ook graag ondersteun.